Die Golf

Die Golf

'Die Golf' is n verhaal oor ‘n jong mesie se ontwikkeling in die liefde en in die lewe. Kontra is ‘n “tomboy” met ‘n bietjie donker en ‘n bietjie lig. In kort, Kontra is nie jou allerdaagse meisie nie. Afrikaans

Auteur

Marcia Moon

Spreker

Christelle van Graan

Speelduur

0 uur 27 min

€ 3,95

Beschrijving

Die Golf is n verhaal oor ‘n jong mesie se ontwikkeling in die liefde en in die lewe. Kontra is ‘n “tomboy” met ‘n bietjie donker en ‘n bietjie lig. In kort, Kontra is nie jou allerdaagse meisie nie.

Die Golf neem die lesers van die noorde in Suid-Afrika tot by die koel blou branders van die Kaap. Saam met die hoofkarakter ervaar jy die vroue in haar lewe, van die verleidster na die duiwel en dan na die mooiste blom. Kom dwaal saam in die strate van Kaapstad en Pretoria en in die psige van ‘n meisie wat ‘n vrou word. ‘n Unieke Afrikaanse kortverhaal, deurgangs gevleg met die musiek van Marcia Moon.

Details

Uitgever

Beta than paper

Publicatiedatum

14 juli 2012

ISBN

9780987017307

Taal

Afrikaans

Speelduur

0 uur 27 min

Bestandsgrootte

13 MB

Formaat

mp3 download en geschikt voor de Luisterrijk app

Tags