Houtlepels en hansworse - Deel 1
Mariet Vermaak se ore slaan toe as die houtlepel die emmer oor haar kop tref. Sy moet vir juffrou Griesel terugkry vir die wrede behandeling. Afrikaans
€ 3,95
Beschrijving
KLANG! KLANG! KLANG!
Mariet Vermaak se ore slaan toe as die houtlepel die emmer oor haar kop tref. Sy moet vir juffrou Griesel terugkry vir die wrede behandeling.
Corli is die klaskaptein in graad ses en die rabbedoe se beste maat. Sy doen haar bes om Mariet uit die moeilikheid te hou. Toe sy een oggend ‘n muishond uit ‘n waterpyp red, word Corli se werk nog moeiliker. Die muishond moet saamgaan skool toe, met verruikende gevolge. Juffrou Griesel gebruik ‘n netbalwedstryd om vir Mariet te straf, maar sy laat haar nie onderkry nie.
Die skoolkonsert is net die regte geleentheid om die grieselige juffrou terug te kry. Ongelukkig vir haar, het juffrou Griesel dieselfde plan. Juffou Griesel met haar pers hare en slooprok en die ondeunde Mariet sukkel om te vergewe en te vergeet...
Skool was nog nooit soveel pret nie!
Details
Uitgever
Beta than paper
Publicatiedatum
16 juli 2012
ISBN
9780987017321
Taal
Afrikaans
Speelduur
0 uur 38 min 20 sec
Bestandsgrootte
26 MB
Formaat
mp3 download en geschikt voor de Luisterrijk app