Kunsklas

Kunsklas

Voel ons nie almal somtyds dat die gras groener is elders nie? Dat die wilde, vrye vrou in jou wil wegkom van die asvaal meisie in die spieel. ‘n Verveelde onderwyseres se lewe verander wanneer die sirkus dorp toe kom... Afrikaans

Auteur

Christelle van Graan

Spreker

Lelani Laing

Speelduur

0 uur 25 min

€ 3,95

Beschrijving

Voel ons nie almal somtyds dat die gras groener is elders nie? Dat die wilde,vrye vrou in jou wil wegkom van die asvaal meisie in die spieel. ‘n Verveelde onderwyseres se lewe verander wanneer die sirkus dorp toe kom...

‘n Opwindende, komiese liefdesverhaal oor drome wat waar word en self- ontdekking.

Details

Uitgever

Beta than paper

Publicatiedatum

14 juli 2012

ISBN

9780987017345

Taal

Afrikaans

Speelduur

0 uur 25 min

Bestandsgrootte

12 MB

Formaat

mp3 download en geschikt voor de Luisterrijk app

Tags