Verraad in die blou dieptes

Verraad in die blou dieptes

Frans bly saam met sy broer, Dryk, op sy boot. Alhoewel Dryk die oudste is, is Frans baie meer verantwoordelik. Nadat Dryk homself kniediep in die moeilikheid gedobbel het, moet Frans die boot red. Afrikaans

Auteur

Tania Fourie

Spreker

Adam Heyns

Speelduur

0 uur 31 min

€ 3,95

Beschrijving

Frans bly saam met sy broer, Dryk, op sy boot. Alhoewel Dryk die oudste is, is Frans baie meer verantwoordelik. Nadat Dryk homself kniediep in die moeilikheid gedobbel het, moet Frans die boot red met sy swaar verdiende spaargeld en is hy baie vies vir sy broer.

Frans gaan werk aan ‘n onvoltooide skets by die hawe. Daar word hy deur Skollie, die skoolboelie, gekonfronteer en ‘n interessante vriendskap vorm.

Intussen wil Dryk en ‘n vriend die skatte op ‘n ou seerowerskip wat gesink het, gaan uitduik en vir hulself hou. En dit is waar die verraad begin. Dryk se kamtige vriende beplan iets agter sy rug. Die verraad teen Dryk begin en Frans kom weer tot sy broer se redding...

Details

Uitgever

Beta than paper

Publicatiedatum

16 juli 2012

ISBN

9780987017383

Taal

Afrikaans

Speelduur

0 uur 31 min

Bestandsgrootte

21 MB

Formaat

mp3 download en geschikt voor de Luisterrijk app

Tags